Graad 4 – Geografie Werkkaart
R23.00
Resource Description
Graad 4 Kwartaal 1 – Geografie Werkkaart
Hierdie Werkkaart handel oor gr 4 Kwartaal 1 – Geografie.
Die werkkaart bestaan uit:
Plekke waar mense woon.
Roosterverwysing
Aansigte
Die werkkaart kan gebruik word vir punte of vir hersiening voor die eksamen.