Graad 4 Geografie Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R109.25
Resource Description
Hierdie wonderlike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte wat gebaseer is op die aangepaste JOP van 2024.
-Daaglikse gebruik van water in Suid-Afrika
-Ander gebruike van water – Boerdery, fabrieke en ontspanning
-Ander gebruike van water – Myne, kragopwekking en tuine
-Water as ‘n hulpbron
-Maniere om water te stoor – damme, watertenke, emmers ens
-Hoe mense hul water kry – Riviere en strome
-Hoe mense hul water kry – Putte en boorgate
-Hoe mense hul water kry – Water van vragmotors
-Hoe mense hul water kry – Krane
-Besoedeling en afvalwater
-Woordsoek
-Gevallestudie oor water
-Hersiening
Dit is slegs beskikbaar vir PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.