Graad 4 Afrikaans Huistaal Skryfwerkboekie Kwartaal 3
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 4 Huistaal Skryfwerkboekie Kwartaal 3
Dek alle skryfgenres soos uiteengesit in die JOP vir 2021/23
In volgorde soos vanuit JOP.
Bevat voorbeeld van die skryfgenre met kenmerke wat uitgelig is.
Bevat die hele skryfproses per genre.
50 bladsye.
Voorblad ingesluit indien dit gebind wil word as ‘n boekie.
Week 1 – 2: Dagboekinskrywing
Week 3 – 4: Beskrywende paragraaf verwerk na ‘n pamflet
Week 5 – 6: Beskrywende paragraaf / plakkaat verwerk na ‘n brosjure
Week 7 – 8: Gedig / Sinne wat rym
Week 9 – 10: Dialoog
Sluit ook rubrieke in.
Slegs beskikbaar in pdf a.g.v clipart wat daarin is en onderhewig is aan kopiereg.