R17.25

Resource Description

Graad 4 Afrikaans HT

Hersieningswerkkaart vir voorbereiding vir ‘n toetsreeks.

Die Taalstrukture wat in die werkkaart hersien kan word is die volgende:

  • Homonieme
  • Homofone
  • Voorsetsels
  • Voegwoorde
  • Ontkennende vorm
  • Agter- en voorvoegsels
  • Trappe van vergelyking

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

Dit help regtig baie

Het my seun baie gehelp

Mariska Ferreira - September 16, 2022

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.