Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Toets
Resource Description
Hierdie assessering is volgens die nuwe ATPs. Dit bestaan uit vier afdelings: Afdeling A – Leesbegrip, Afdeling B – Visuele Teks, Afdeling C- Opsomming, Afdeling D – Taal in konteks. Die puntetoekenning is 40 punte en dit sluit `n memorandum in. Die toets bestaan uit `n vaste tema regdeur die vraestel.
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.