Graad 4 Aardrykskunde (Geografie) Opsommings Pakket 4
R69.58
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie pakket bestaan uit die volgende onderwerpe (A4 PDF aflaaibare dokumente):
1 Gebruike van Water
2 Water as hulpbron
3 Hoe mense hulle water kry
4 Besoedeling en Afvalwater
Die bogenoemde onderwerpe is opgesom onder die volgende onderwerpe:
1 Daaglikse gebruike van water / Ander gebruike van water
2 Soutwater / Vars water / Watersiklus / Vars water in die natuur / Waarom mense water opgaar / Om water op te gaar
3 Maniere hoe mense water kry / Riviere, strome en fonteine / Boorgate en putte / Water van ‘n vragmotor / Om water uit krane te kry / Publieke krane
4 Mense besoedel water in hulle nedersettings / Plase, fabrieke en myne besoedel water / Afvalwater en Rioolherwinning
Alle opsommings is gedoen uit die ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE LEERDERBOEK 4.