Graad 2 Kwartaal 3 – Klanke, woordbou en handskrif werkboek met Lewensvaardighede temas
Graad 2 Kwartaal 3 Klanke, woordbou en handskrif werkboek met aktiwiteite wat fokus op hersiening en vaslegging van klanke, woorde en Lewensvaardighede tema-woordeskat.
Aktiwiteite is so ontwerp om leerders met lees en skryf uitvalle te ondersteun.
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas
Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde vir Graad 2 Kwartaal 3
Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle. Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.
Gebaseer op Graad 2 Afrikaans Huistaal TAP Kwartaal 3 (WCED Teaching and Assessment Plans)
Temas en tekste kom uit die Graad 2 Lewensvaardighede Kwartaal 3 DBE werkboek