Graad 2 Afrikaans HT kwartaal 1 beplanning en werkboek (2024)
R172.50
Resource Description
-Beplanning vir week 1-10 (Ma-Vry)
Die beplanning bevat ‘n verskeidenheid van addisionele prentekaarte, foto’s en tekste soos gedigte en stories, wat as aanvulling tot die les gebruik kan word.
Daar is ook plek vir onderwyser notas.
-Werkboek: Gebruik saam met die beplanning. Memorandums ingesluit.
BLADSYE: 158
Hierdie bundel word in PDF formaat gestuur. Ons sal dit in Word formaat aan u stuur op versoek.