Resource Description

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid September 2024 Vraestel 2:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Kaartlesing en Interpretasie
  • Definisies en terminologieë verband hou met kaarte
  • Lees en analiseer strookkaarte
  • Interpretasie van ‘n inkopieksentrum-kaart
  • Meetkundige Berekeninge en Omskakelings
  • Berekeninge met betrekking tot 3D-vorms (bv., T-vormige landingsbaan)
  • Volume en oppervlakte berekeninge vir houers
  • Eenhede omskakeling
  • Meting en Praktiese Toepassings
  • Area en volume berekeninge vir pleisterwerk
  • Verhoudings en mengsels in praktiese scenario’s

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

 

R50.31

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.