Graad 12 Landbouwetenskappe Opsommings [Deel 2] – Noted Opsommings
R386.40
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 12 Landbouwetenskappe opsommings (Deel 2). Opsommings vir Vraestel 2. Die opsommings is saamgestel deur die Oxford en Via Afrika handboeke se werk te kombineer. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud:
- Landbougenetika
- Seleksie
- Teelmetodes
- Genetiese Manipulasie (GM)
- Landboubemarking
- Vraag kurwe
- Aanbodkurwe
- Markewewig [Ekwilibrium]
- Mark – Ontwikkeling
- Elastisiteit
- Produksiefaktore [Produktiewe Hulpbronne]
- Die Landbousakeplan