R47.92

Resource Description

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min.

Inhoud:

  • Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (30 punte, 20 min).
  • Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 70 min).
  • Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 30 min).

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

DAN SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.