Graad 12 Afrikaans EAT Luistertoets (Oefenvraestel)
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Dit is ‘n graad 12 Afrikaans EAT luisterbegrip. Dit is KABV-belyn en maak gebruik van Barrett se taksonomie van kognitiewe vlakke. Dit is vir toetsdoeleindes ontwerp. Hierdie assessering bestaan uit instruksies vir die opvoeder, ‘n teks met vrae, ‘n woordeskatlys, ‘n antwoordblad wat deur leerders gebruik kan word, en nasienriglyne. Dit is geskik vir gebruik deur opvoeders, ouers of versorgers.