Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo – 2024
Resource Description
Graad 11 Wiskunde Gelet November Vraestel 1:
Totaal: 100.
Die vraestel dek die volgende:
- Begroting en Inkomste/Uitgawes Berekeninge
- Verhoudings, Proporsies en Afleweringskoste
- Data Voorstelling en Analise
- Persoonlike Finansies
- Wins en Besigheidsdata
- Toerisme Data
- Watertariewe en BTW
- Waarskynlikheid en Grafieke
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
CHR SMI
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.