Graad 11 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) K1-4 (Rekenaars deel van jou lewe) Noted
R356.21
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir RTT, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Study Opportunities Graad 10 Rekenaars, Deel van jou Lewe” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Via Afrika” handboek & “DBE hulpwysing” RTT Boek, graad 11 met addisionele notas deur opsteller (eksterne party).
- Stelseltegnologie en Implikasies:
- Dit gaan alles oor IKt
- Toevoer & afvoer
- Geheue, stoor & verwerking
- Programmatuur
- Rekenaarbestuur
- Die skadukant van rekenaars
- Netwerk en Internet Tegnologieë:
- Local area networks (LAN’S)
- Jou belewenis van die web
- Aanlyn-leefstyl
- Bestuur van e-pos
- Inligtingbestuur:
- Verkry inligting
- Verwerk data
- Voorstelling van resultate
- Geintegreerde Vaardighede
- Slimmer werk