Graad 11 Besigheidstudies K1-4 (Consumo) Noted
R339.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Besigheidstudies, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Consumo” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings/bywerkings/notas uit “Via Afrika” handboek & vorige vraestelle (Oos-Kaap), met addisionele notas deur opsteller (eksterne party).
- Besigheids/Sake-omgewings:
- Besigheidsomgewings, elemente en uitdagings
- Omgewingsontleding
- Besigheidsontleding
- Pestle-analise
- Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid
- Bestuur en Entrepreneurskap:
- Bestuurstake
- Bestuurstyle
- Entrepreneurskap
- Finansiële Funksie:
- Finansiële begrippe
- Uitvoerbaarheidstudie
- Geldbestuur
- Versekering
- Navorsing & Aanbieding:
- Belang van besigheidskommunikasie
- Vorme van besigheidskommunikasie
- Besigheidsplan – projekaksieplan
- Reageer op die besigheidskommunikasie
- Navorsing
- Kreatiewe probleemoplossing en denke:
- Belangrikheid van kreatiewe denke
- Struikelblokke van kreatiewe denke
- Inheemse denke
- Spanwerk en konflikbestuur
- Professionele en etiese optrede:
- Etiek vs Professionalisme
- Bahlo Pheleraamwerk
- Etiese kodes vs Gedragskode
- Onetiese gedrag
- Korporatiewe beheer
- Bemarking:
- Bemarkingsproses
- Marksegmentasie
- Bemarkingsamestelling
- Tegnologie in bemarking
- Wet op verbruikersbeskerming -WVB- op bemarking
- Internasionale bemarking
- Intellektuele eiendom en bemarking
- Openbare Betrekkinge:
- Suksesvolle Openbare Betrekkinge vereistes
- Belanghebbendes van OB-funksie
- Interne bemarking
- Metodes en mediums van Openbare Betrekkinge
- Openbare Betrekkinge – proses
- Openbare Betrekkinge en bemarking
- Risikobestuur:
- Risiko-en strategiese bestuur
- Risikobestuur in praktyk
- Tipes risiko’s
- Bestuur van verskillende risiko’s
- Vorme van Eienaarskap:
- Alleeneienaar
- Vennootskap
- Maatskappye