Graad 11 – 12 Lewensvaardighede -Termyn 1 – Verstaan en bestuur stres.
R74.75
Resource Description
Aan die einde van hierdie les sal studente stres kan definieer en verstaan, algemene stressors identifiseer en effektiewe strategieë toepas om stres te bestuur. Hierdie les sluit die volgende in:
- Lesplan
- Onderwyser notas
- Onderwyser aktiwiteite
- Studente aktiwiteite
- PowerPoint aanbieding
- Antwoord memo