Graad 11 – 12 Lewensvaardighede -Termyn 1 – Mag en Manlikheid
R97.75
Resource Description
Studente sal ‘n begrip toon van die konsepte van mag, magsverhoudinge en manlikheid.
Studente sal ontleed hoe hierdie konsepte samelewingstrukture en individuele gedrag onderlingverbind en beïnvloed.
Die lesplan sluit in:
- Hoe mag in verskillende kontekste manifesteer.
- Definisie en sleutelkenmerke van mag en manlikheid
- Hoe maatskaplike norme en verwagtinge tradisionele opvattings oor mag en manlikheid beïnvloed het.
- Wat is giftige manlikheid?
- Gevalle studies.
- Werkstukke