Graad 10 Toerisme (TOER) November Vraestel en Memo – 2024
Resource Description
Graad 10 Toerisme (TOER) November Vraestel en Memo:
Totaal: 200
Die vraestel dek die volgende werk:
- Afdeling A: Kort vrae
- Afdeling B: Kaartwerk en toerbeplanning
- Afdeling C: Toerisme -aantreklikhede, kultuur en erfenis bemarking
- Afdeling D: Toerismesektore, verantwoordelike en volhoubare toerism
- Afdeling E: Binnelandse, streeks- en internasionale toerisme, Kommunikasie en Klientediens
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
NAT REI
R50.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.