Graad 10 – Lewensvaardighede – Selfvertroue
R51.75
Resource Description
Studente moet die waarde van selfvertroue kan begryp, hul eie sterk- en swakpunte kan raaksien, en tegnieke ontdek en ontwikkel om hul selfvertroue te verbeter. Dit sluit in:
- Wat is selfvertoue en waarom is dit belangrik?
- Hoe kan ons selfvertroue ontwikkel?
- Die krag van selfvertroue: jou potensiaal ontketen.
- Bou selfvertroue in jouself en ander.
- Wat beteken selfwaarde?
- Die identifisering van sterk- en swakpunte