Graad 10 – Begripslees
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is slegs begripslees vir 20 punte asook ‘n visuele vraag vir 10 punte. Totaal 30 punte. Dit is nie ‘n volledige vraestel nie. Dit is gepas vir graad 10. Jy kan moontlik dit ook vir ‘n gevorderede graad 9 klas aanbied. Hierdie is ‘n toets of ‘n werktaak. Daar is GEEN memoradum nie.