Graad 1 Woordbou
R138.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Kry puzzel stukkies wat gemerk is groen oranje en rooi. Ons oefen om 3 klankie woorde te bou deur te begin met groen. Oranje in die middel en met rooi te eindig. Daar is ook werksvelle wat vir die kind prentjies gee, leerder sê vir mamma die woord, bou die woord en skryf nie woord. Dit sluit in alle enkel- en dubbel klanke.