Gr9-Gr12 Leesbegrip / Opsomming : Wenke vir akademiese sukses (ook beskikbaar in Engels).
R60.38
Resource Description
Hierdie werkblad gee wenke vir akademiese sukses. Dit kan gebruik word as ‘n leesbegrip artikel of ‘n opsomming. (lewensorientering of taalkunde).
Die wenke is alledaags, prakties, meestal gratis en leer die leerder om hul tyd effektief te gebruik. Dit gesels ook oor kritiese besluite wat tieners nou moet maak rondom vriendskap. Nie alle vriende gaan die pad na sukses baie ernstig hanteer nie. Leerders word gelei na die punt waar hulle besef of hulle vriende het wat hul pad na sukses hinder, of help.
Ook beskikbaar in Engels. (Vrae en antwoorde volg binnekort (word onafhanklik verkoop).
Verskaf deur : DJ West H.O.D + B.A Hons