Gr9-12 Afrikaans Gedig, Woordeboek + Ontleding (FigTaal). (‘n Pikkewyn met gebroke hart). HT / EAT
R60.38
Resource Description
Hieronder is ‘n uitreksel van die gedig: (alledaagse kern idee waarmee die gemiddelde tiener hul kan vereenselwig)
Die pikkewyn…
Die pikkewyn staan stil en kyk
Daar ver uit oor die see
Hy’t niks lus vir geselskap
En sy hartjie voel verleë
Want op ‘n rots daar langsaan
(As hy hom beet kan kry)
Sien hy sy beste vriend,
Met sỳ meisie staan en vry.
Hy hoor ‘n ligte giggel …
***Ook in hierdie hulpbron:
- Figuurlike Taal – personifikasie, metafoor, puntdig, alliterasie ens
- Woordeboek (Maak dit perfek vir 2de taal leerders wat sukkel met onbekende woorde)
- Ontleding : maklike alledaagse gedig, met alledaagse taal en kern idees waarmee amper enige mens hul kan vereenswelwig.
Compiled by: DWest H.D.E/B.A Hons