Gr. 5 Natuurwetenskappe – Volle jaar Kwartaal 1-4 opsommings in Powerpoint en PDF
R246.68
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SPAAR 25% met hierdie Bundel waardepak van Gr.5 Natuurwetenskappe Kwartaal 1-4 opsommings. Perfek vir aanbieding in klas, hersiening, en eksamenvoorbereiding tuis.
Die kwartale bevat die volgende vir elke kwartaal:
– ‘n Powerpoint opsomming/aanbieding met pragtige leersame illustrasies. (342 bladsye in totaal vir Kwartaal 1-4)
– Addisionele PDF opsommings om te druk vir leerders. (72 bladsye in totaal vir Kwartaal 1-4)
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Sien details van onderwerpe ingesluit aan die onderkant van die beskrywing van die produk.
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Verskillende handboeke gebruik vir Graad 5 Natuurwetenskappe om hierdie opsommings saam te stel. Die meerderheid van inligting is saamgestel met die Platinum handboek as verwysing.
TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
ONDERWERPE INGESLUIT IN KWARTAAL 1-4 OPSOMMINGS:
KWARTAAL 1: LEWE EN LEWENDE DINGE
EENHEID 1.1: Plante en diere op aarde
EENHEID 1.2: Diere skelette
EENHEID 1.3: Geraamstes as Strukture
EENHEID 1.4: Voedselkettings
EENHEID 1.5: Lewensiklusse
KWARTAAL 2: MATERIE & MATERIALE & VERWERKING
EENHEID 2.1: Metale & Nie-metale Inleiding
EENHEID 2.2: Eienskappe van metale
EENHEID 2.3: Eienskappe van Nie-metale
EENHEID 2.4: Gebruike en ander eienskappe van metale
EENHEID 2.5: Verwerking van materiale
EENHEID 2.6: Verwerkte Materiale
KWARTAAL 3: ENERGIE: VERANDERING, STELSELS & BEHEER
EENHEID 3.1: Gebergde Energie in Brandstowwe
EENHEID 3.2: Energie & Elektrisiteit
EENHEID 3.3: Energie en beweging
EENHEID 3.4: Stelsels om dinge mee te beweeg
KWARTAAL 4: PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE
EENHEID 4.1: Planeet Aarde: Kenmerke van die Aarde
EENHEID 4.2: Planeet Aarde en die Ruimte
EENHEID 4.3: Die Son: Ons naaste Ster
EENHEID 4.4: Die Aarde en die Son: Beweging om die Son
EENHEID 4.5: Die Aarde en die Son: Son en Lewe
EENHEID 4.6: Die Maan: Kenmerke van die Maan
EENHEID 4.7: Die Maan: Fases van die Maan
EENHEID 4.8: Die Maan: Maanstories
EENHEID 4.9: Die Maan: Vuurpylstelsels
Hierdie kwartale kan ook apart aangekoop word.