GR. 3 KWRT. 3 – KLANKE, WOORDBOU EN HANDSKRIF TEMA WERKBOEK VIR LEERDERS MET SKRYF EN LEES UITVALLE
– Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas (70 bladsye)
– Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde vir Graad 3 Kwartaal 3.
– Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle.
– Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
– Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas (70 bladsye)
– Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde vir Graad 3 Kwartaal 3.
– Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle.
– Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.
– Gebaseer op Graad 3 Afrikaans Huistaal TAP Kwartaal 3 (WCED Teaching and Assessment Plans)
https://www.wcedeportal.co.za/eresource/93166
– Temas en tekste kom uit die Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 3 DBE werkboek.
https://www.education.gov.za/Curriculum/LearningandTeachingSupportMaterials(LTSM)/Workbooks/2020Workbook2.aspx