R207.00

Resource Description

PowerPoint Voorlegging (67 Slides)

Die volgende onderwerpe word behandel:

– Limiete

– Gradiënt vanuit eerste beginsels

  • Gradiënt van ‘n funksie by ‘n punt
  • Gradiënt van ‘n raaklyn van ‘n funksie by a punt
  • (Oombliklike) tempo van verandering van ‘n funksie by ‘n punt
  • Afgeleide van ‘n funksie by ‘n punt

– Reëls vir differensiasie

– Sleutelwoorde

– Differensiasie notasie

– Stasionêre punte

– Infleksie/buigpunt & konkawiteit

– Analisering van afgeleide funksies

– Hoe om ‘n derdegraadse grafiek te skets

Voorbeelde en stap-vir-stap oplossings, sowel as diagramme word gebruik om konsepte met begrip oor te dra.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.