Getalle Werkboek 1 – 20
Resource Description
Hierdie werksboek stel jong leerders bekend aan getalle. Dit bevat baie oefengeleenthede om kinders te help om die getal 1 – 20 te leer
Hierdie werkboek bevat 40 bladsye en is ideaal vir gebruik by die skool of selfs by die huis.
Dit is perfek vir die bou van die basiese vaardighede van die skryf van letters en syfers, klanke, lees en tel.
R37.95
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.