Getalkombinasies 6 – 30: Hoenderhokke
Resource Description
Getalkombinasies 6-30: Hoenderhokke.
Werkkaarte vir leerders om getalkombinasies te oefen.
Bevat ook ‘n lee werkkaart wat deur onderwysers gebruik kan word om hul eie getalkombinasie werkkaart op te stel.
Produk bestaan uit 6 bladsye.
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.