Geheue en Sortering speletjie vir kinder & GRATIS video
R25.30
Resource Description
Om selfstandig flink en vinnig te kan dink aan ‘n oplossing vir ‘n probleem is ‘n geskenk wat ons vir kinders moet gee. Kinders moet begelei om uiteindelik hulle eie besluite te kan neem asook hulle eie probleme op te los.
Oefen van kleins af. Hulle moet ook self navorsing kan doen oor sekere onderwerpe en daarom moet ons hulle leer om selfstandig te kan lees en ontdek. Geniet hierdie video speletjie met hulpmiddels waarin die kinders 15 sekondes het om woorde te noem oor ‘n sekere onderwerp. Daarna lees hulle woorde oor die onderwerp en dink daaroor na.