Funda Wande leeskaarte (30-61) woorde met prente Graad 1
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie hulpbron sluit in leeskaarte 30 tot 61 se woorde. Print dit en knip vir jou leerders en hulle kan dit lees vir ekstra oefening. Elke woord het ‘n prent by. Hierdie is kwartaal 2 se leeskaarte se woorde, maar jy kan dit enige tyd oefen.