Funda Wande leeskaarte (30-61) woorde Graad 1
Resource Description
Hierdie hulpbron sluit in leeskaarte 30 tot 61 se woorde. Elke leeskaart se woorde is op ‘n bladsy. Print dit en knip vir jou leerders en hulle kan dit lees vir ekstra oefening. Hulle kan ook die woorde gebruik om sinne te bou. Hierdie is kwartaal 2 se leeskaarte, maar jy kan dit enige tyd oefen.
R12.65
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.