Fonologiese Bewustheid Ouditiewe SIntese KVK woorde BOOM CARDS elektroniese gebruik
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die produk bestaan uit:
15 selfkorrigerende taakkaartjies
Elke kaartjie het 3 of 4 prentjies. Die terapeut klank die teikenwoord (isoleer die eerste klank of klank die hele woord). Die kind moet besluit watter prent by die geklankte woord pas. Bv BEER, BAL, KOUS, KAR. Die terapeut klank BEER. Die aktiwiteit vereis dat die kind op die gekose prent en klik op “submit” regs onder. Indien hy ‘n fout maak, kry hy nog ‘n kans. Na ‘n korrekte antwoord beweeg die program aan na die volgende kaartjie.