Fonologiese Bewustheid Identifikasie van Laaste Klank BOOM CARDS elektroniese gebruik
Boom Cards
Elektroniese Gebruik
Identifiseer laaste klank
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die produk bestaan uit:
13 selfkorrigerende taakkaartjies
Elke kaartjie het 2 groepe prentjies. Die kind moet besluit watter groep se prente met dieselfde klank eindig. Bv brug en wasgoed (groep 1) of muis en kaas (groep 2). Die aktiwiteit vereis ‘n “Drag & Drop” aksie – die groep moet na die mandjie toe getrek word. Indien hy verkeerd antwoord, kry hy nog ‘n kans. Na ‘n korrekte antwoord beweeg die program aan na die volgende kaartjie.
Vir aanlyn teleterapie OF elektroniese gebruik tydens tradionele gebruik