R144.90

Resource Description

Goeie leesvaardighede op woordvlak vereis goeie fonemiese bewustheid (outomatiese vlak). Ouditiewe analise, sintese en manipulasievaardighede word in hierdie gegradeerde program aangespreek. Die doel van die program is om aan die terapeut ideale tuispgram-materiaal te verskaf aangesien die daaglikse oefening van hierdie vaardighede van groot belang is vir vordering. Die program hanteer die analise, sintese en manipulasie van klanke ininisiële, mediale en finale woordposisies in VK, KV, KVK, KKVK EN KVKK klankpatrone word aangespreek. Duidelike instruksies aan die ouer/ versorger is ingesluit.
 
Die daaglikse “huiswerk” is in twee dele verdeel: Oefening #1 is MET LETTERS en Oefening #2 DAARSONDER.

Resource Reviews

Store reviews: ( 78 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.