Foneem-grafeem Koppeling: Pas die Middelklank (a,s,o,u,i) by die Letter
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Foneem-grafeem koppeling is ‘n belangrike aspek by die ontwikkeling van fonologiese bewustheid. Die leerder kyk na die prentjie, benoem en luister na die klank in die middel van die woord. Die leerder omkring dan die letter wat by daardie klank pas. Kort vokale (a,e,o,u,i) word hier geteiken. Antwoorde word agterin program verskaf.