Foneem-grafeem Koppeling: Pas die Eindklank by die Letter
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Foneem-grafeem koppeling (assosiasie van klanke met letters) is ‘n belangrike aspek by die ontwikkeling van fonologiese bewustheid. Die leerder kyk na die prentjie. Dan benoem, luister na die eindklank en omkring dan die letter wat daarby pas.