Flitskaarte met 2 en 3 begin-en eindklanke
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Flitskaarte vir die vaslegging van begin – en-eindklanke in Afrikaans. Hierdie kaarte kan daagliks geflits word. Leerders kan dit gebruik om lees en skryf te vergemaklik. Flitskaarte kan ook gebruik word om woorvorming in klasverband te doen.