Enkelklanke: Flitskaarte
R18.40
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n stel van 72 flitskaarte.
Dit bestaan uit die volgende Enkelklanke:
• “a” klanke
• “e” klanke
• “i” klanke
• “o” klanke
• “u” klanke
• “y” klanke
Elke woord bevat ook ‘n prentjie sodat leerders die woord saam met die prentjie kan sien. Gebruik dit gerus tydens lees- en skryfaktiwiteite.