Ekstra Oefen Boekie 2
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die is ‘n oefen boekie vir EAT Afrikaans leerders. Die boekie behels taal soos werkwoorde, selfstandige en byvoeglike naamwoorde, tydvorme, direkte en indirekte rede, meervoude en verkleining en ook manlik en vroulik.
Die boekie is baie hulpvaardig vir voorbereiding vir toetse en eksamen maar kan ook gebruik word vir ekstra klasse.