R92.00

Resource Description

Hierdie opsommings is volledig en kleurvol. Dit is opgestel uit Vandag handboek en bevat slegs kwartaal 3 se werk.

ONDERWERP 8 –Eenheid 1 – Definisie van ‘n entrepreneur, Eenheid 2 – Eienskappe en vaardighede, Eenheid 3 – Entrpreneursfunksies ONDERWERP 9 Eenheid 1 – Behoeftes en begeertes van verbruikers, Eenheid 2 – Gebruik van herwonne materiaal, Eenheid 3 – SWOT ontleding, Eenheid 4 – Stel en bereik doelwitte, Eenheid 5 – Reklame, Eenheid 6 – Begroting, Eenheid 7 – Kosteberekening

ONDERWERP 11 – Eenheid 1 – Oorsake van sosio-ekonomiese wanbalans, Eenheid 2 – ongelykheid in Suid-Afrika, Eenheid 3 – onderwys en vaardighede om ongelykheid  en onregverdigheid te bekamp, Eenheid 4 – Stedelike en landelike uitdagings, Eenheid 5 – Stedelike en Landelike uitdagings

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.