Eerste Week van Skool Aktiwiteitsboek – Graad 1
R34.50
Resource Description
Die eerste week van skool kan soms holderstebolder onderstebo wees! Verminder die stres met genotvolle aktiwiteite wat elke leerder sal laat welkom en gemaklik voel. Hierdie boekie is vir Graad 1 leerders ontwerp en hersien konsepte wat in Graad R aangeleer is.
Die boekie is maklik om te druk (A4) en beskikbaar in swart en wit.
Aktiwiteite sluit in:
1. Welkom in Graad 1 rympie
2. Dit is ek!
3. Kleure
4. Vind die alfabet maats
5. Dae van die week
6. Klanke
7. Lees
8. Vorms
9. Wiskunde – plus
10. Wiskunde – minus
11. Kom ons tel!
12. Benoem die diere
13. Benoem die liggaamsdele
14. Soek die getalname