Eenheid 2: Subatomiese Deeltjies (Vrae en Antwoorde) Natuurwetenskappe Graad 8
Resource Description
Hierdie is vrae wat die leerders lei om op hul eie te werk deur die handboek. Ek gebruik die Oxford handboek in my klaskamer en die vrae is volgens dit opgestel. Daar is vrae en ‘n memo. Hierdie werkkaart is beskikbaar ook in Engels. Daar is 13 vrae in die werkkaart.
Werkkaart
Graad 8: Natuurwetenskappe
Kwartaal 2
Materie en Materiale
Eenheid 2: Subatomiese Deeltjies
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.