ee-DUBBELKLANK Afrikaanse klank & BONUS VIDEO
R57.50
Resource Description
Hierdie hulpmiddels en BONUS VIDEO les stel die ee-dubbelklank bekend aan die kinders met ‘n Opvoedkundige kinderstorie en dan word sigwoorde, ee-klank woorde en sinne op ‘n baie interaktiewe manier bekend gestel aan die kinders. Juffrou wys die video, stop die video, kinders moet die woorde erken en lees. Die sinslees word ook op ‘n prettige manier aangebied