EBW – Rekeningkunde BULIE Plakkaat
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Dit kan ‘n nagmerrie wees vir die leerders om te leer watter kant die “plus-kant” van ‘n T-rekening is.
BULIE verduidelik maklik aan die leerders wat die “plus-kant” van elke rekening is. In plaas daarvan dat die leerders honderde rekeninge individueel moet gaan memoriseer, hoef hul net BULIE te onthou. As die leerders daartoe in staat is om rekeninge in die regte katogorieë te identifiseer (Eienaarsbelang, Bates, Laste, Inkomste en Uitgawes), sal hul altyd in staat wees om die “plus-kant” van enige T-rekening te identifiseer.
BULIE is een van die belangrikste aspekte van Rekenigkunde en is die eerste ding wat ek vir die leerders leer wanneer dit kom by oorboeking na die Algemene Grootboek & proefbalans.
Thank you so much for the kind review.
TracyMichau - November 30, -0001