EBW Graad 7 Kwartaal 1 Vandag Leerderboek Werkkaarte en Memorandums
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie bundel bestaan uit verskeie werkkaarte oor Kwartaal 1 van die Vandag Leerderboek:
Onderwerp 1: Eenheid 1 – Tradisionele samelewings en ruilhandel, Eenheid 2 Geld en elektroniese banksake, Eenheid 3 – Die rol van geld
Onderwerp 2: Eenheid 1 – Soorte behoeftes, Eenheid 2 – Primêre en sekondêre behoeftes, Eenheid 3 – Beperkte hulpbronne om behoeftes en begeertes te bevredig
Onderwerp 3: Eenheid 1 – Goedere en dienste, Eenheid 2 – Produsente en verbruikers, Eenheid 3 – Die rol van huishoudings as produsente en verbruikers, Eenheid 4 – Doelgerigte en doeltreffende gebruik van goedere en dienste, Eenheid 5 – Herwin en herbenut van goedere om in behoeftes en begeertes te voorsien.
Onderwerp 4: Eenheid 1 – Formele en informele besighede, Eenheid 2 – Soorte besighede, Eenheid 3 Voor- en nadele van formele en informele besighede, Eenheid 4 – Formele en informele besighede as produsente en verbruikers, Eenheid 5 – Hoe natuurrampe en epidemies besighede raak.
Oor elke eenheid word ‘n werkkaart voorsien met vrae en antwoorde. Die werkkaarte kan as hulpmiddel in die klasgebruik word om leerders te help om self deur elke eenheid te werk en vrae oor elke eenheid te beantwoord.
Hierdie hulpmiddel word in docx formaat voorsien wat u die vryheid bied om wysigings aan te bring. U word ook toestemming verleen om hierdie hulpmiddel uit te druk en aan die leerders in u klas te voorsien. U word egter vriendelik versoek om nie hierdie hulpmiddel elektronies te verprei nie.