EBW GR.7 Opsommings
R50.00
Resource Description
KWARTAAL 1 KWARTAALTOETS 1
FOKUSPUNTE
- Belangrike sleutelwoorde definisies
- Primêre behoeftes en Sekondêre behoeftes
- Ruilmiddels oor die eeue
- Handeldryf
- Kommoditeite
- Ruilhandel
- Hoe het ons samelewing verander
- Surplus
- Verstedeliking
- Ontwikkeling van geld
- Elektroniese geld
- Geld as ruilmiddel
- Die rol van geld
- Verrekingseenheid
- Moderne samelewing
- Vaardighede
- Koop en verkoop
- Standaardmaatstaf
- Kredietkaarte
- Tegnologie
- Geldwaarde
- Geld as ‘n ruilmiddel
- Tradisionele samelewings
- Moderne samelewings
- Handelsbesigheid definisie + voorbeelde
- Voordele + nadele > formele besighede
- Voordele + nadele > informele besighede
- Ontwikkelende lande
- Ontwikkelde lande
- Goedere&Dienste definisie + voorbeelde
- Definisie van ‘n nywerheidsektor
- Die verskil tussen elke besigheidsektor
- Take van die werkers in elke sektor
- Geldmaak maniere van elke sektor
- Ander NB feite van elke sektor