E-pos Skryfstuk formaat
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
E-pos skryfstuk template (sjabloon). 14 bladsye.
Begripstoets (e-pos sjabloon) bekend te stel aan leerders (30 punte) Opgestel volgens Bloom se Taksonomie asook Barret. Bladsye om al die stappe in die skryfproses uit te voer – bekendstelling of model vir onderwyser / oefenbladsye vir leerders. Hersieningsbreinkaart om dieper leer te verseker en onderbou die verstaan en vaslegging van die formaat van ‘n e-pos. Rubriek vir die nasien (opgestel volgens HNKV riglyne).