Dubbelklanke
Resource Description
Hierdie is ‘n stel van 48 flitskaarte.
Dit bestaan uit die volgende Dubbelklanke:
• “aa” klanke
• “ee” klanke
• “oo” klanke
• “uu” klanke
Elke woord bevat ook ‘n prentjie sodat leerders die woord saam met die prentjie kan sien. Gebruik dit gerus tydens lees- en skryfaktiwiteite.
R18.40
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.