Dierevoeding
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Aan die einde van die les behoort jy in staat te wees om:
- Die hormonale beheer van glukose konsentrasie in die bloed te ken
- Te weet wat diabetes is en die verskillende tipes diabetes te ken
- Die belangrikheid van ‘n gebalanseerde dieët te ken
- Te weet wat wanvoeding is en die uitwerking daarvan te ken
- Die uitwerking van alkohol en dwelmmisbruik en die gevare wat gepaard gaan daarmee te ken