Dieregeluide
R12.96
Resource Description
20 A4-bladsye om diere te illustreer en hul geluide by te voeg (‘n dier per bladsy) – asook 23 dieregeluide (bv. ‘n Hond blaf.) as ‘n verwysingsbron. Verklein die bladsye tot ‘n A5-boekie vir ouer kinders. Die bladsye laat genoeg ruimte om prente te teken of om prente van diere te plak.
[Ongeveer 23 bladsye in totaal.]